Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 116:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek het, toe ek paniekerig geraak het,+ gesê:

      “Elke mens is ’n leuenaar.”+

  • Jeremia 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die wyses het beskaamd gestaan.+ Hulle het verskrik geword en sal gevang word. Kyk! Hulle het die woord van Jehovah verwerp, en watter wysheid het hulle?+

  • Jeremia 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en hulle hou elkeen sy metgesel vir die gek;+ en hulle praat glad nie die waarheid nie. Hulle het hulle tong geleer om leuens te praat.+ Hulle het hulle moeg gemaak deur net verkeerd te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel