13 Het die goeie dan vir my die dood geword? Mag dit nooit gebeur nie! Maar die sonde het wel, sodat dit uitgewys kon word as sonde wat vir my die dood bewerk deur wat goed is;+ sodat die sonde baie sondiger kon word deur die gebod.+
19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra.