-
Jeremia 31:34Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
34 “En hulle sal nie meer elkeen sy metgesel en elkeen sy broer leer+ en sê: ‘KEN Jehovah!’+ nie, want hulle almal sal my ken, van die geringste onder hulle tot selfs die grootste onder hulle”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en aan hulle sonde sal ek nie meer dink nie.”+
-
-
Daniël 9:24Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
24 “Sewentig weke is oor jou volk+ en oor jou heilige stad+ vasgestel, om die oortreding te beëindig+ en om aan sonde ’n einde te maak+ en om vir die ongeregtigheid versoening te doen+ en om regverdigheid vir onbepaalde tye in te bring+ en om op visioen en profeet ’n seël te druk+ en om die Heilige der Heilige te salf.+
-