Romeine 8:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Wie sal ’n beskuldiging teen God se uitverkorenes inbring?+ Dit is God wat hulle regverdig verklaar.+ 1 Korintiërs 1:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar dit is aan hom te danke dat julle in eenheid met Christus Jesus is, wat vir ons wysheid+ wat van God kom, geword het, ook regverdigheid+ en heiliging+ en bevryding deur ’n losprys;+ 1 Johannes 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+
33 Wie sal ’n beskuldiging teen God se uitverkorenes inbring?+ Dit is God wat hulle regverdig verklaar.+
30 Maar dit is aan hom te danke dat julle in eenheid met Christus Jesus is, wat vir ons wysheid+ wat van God kom, geword het, ook regverdigheid+ en heiliging+ en bevryding deur ’n losprys;+
9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+