Handelinge 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+ Handelinge 13:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar God het hom uit die dode opgewek;+ 1 Petrus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 wat deur hom in God glo,+ die een wat hom uit die dode opgewek+ en hom heerlikheid gegee het,+ sodat julle geloof en hoop op God kan wees.+
24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+
21 wat deur hom in God glo,+ die een wat hom uit die dode opgewek+ en hom heerlikheid gegee het,+ sodat julle geloof en hoop op God kan wees.+