Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ek is die deur;+ wie deur my ingaan, sal gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.+

  • 2 Korintiërs 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar alles kom van God, wat ons deur Christus met homself versoen het+ en ons die bediening+ van die versoening gegee het,

  • Efesiërs 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 dat julle in dié tyd sonder Christus was,+ vervreemd+ van die staat Israel en vreemdelinge ten opsigte van die verbonde van die belofte,+ en julle het geen hoop gehad nie+ en was sonder God in die wêreld.+

  • Efesiërs 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 deur middel van wie ons hierdie vrymoedigheid van spraak en toegang+ met vertroue deur ons geloof in hom het.

  • Hebreërs 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daarom, broers, aangesien ons deur die bloed van Jesus vrymoedigheid het ten opsigte van die weg wat toegang+ tot die heiligdom+ verleen,

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel