13 Maar ook julle het op hom gehoop nadat julle die woord van waarheid,+ die goeie nuus oor julle redding,+ gehoor het. Deur middel van hom is julle ook, nadat julle geglo het, met die beloofde heilige gees+ verseël,+
5 het hy ons gered, nie as gevolg van werke+ van regverdigheid wat ons verrig het nie,+ maar volgens sy barmhartigheid,+ deur middel van die bad+ wat ons lewend gemaak het+ en deur middel van ons vernuwing deur heilige gees.+