Galasiërs 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy hartstogte en begeertes aan die paal gehang.+ Kolossense 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maak dan dood+ julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van hoerery, onreinheid, geslagsdrif,+ skadelike begeertes en hebsug,+ wat afgodediens is.
24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy hartstogte en begeertes aan die paal gehang.+
5 Maak dan dood+ julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van hoerery, onreinheid, geslagsdrif,+ skadelike begeertes en hebsug,+ wat afgodediens is.