Matteus 25:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En hulle sal weggaan, die ewige vernietiging+ in, maar die regverdiges die ewige lewe+ in.” 1 Petrus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+
4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+