Numeri 30:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar as haar man haar verbied+ op die dag dat hy dit hoor, dan het hy haar gelofte wat op haar was of die ondeurdagte belofte van haar lippe waartoe sy haar siel verbind het, nietig verklaar, en Jehovah sal haar vergewe.+ 1 Korintiërs 7:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 ’n Vrou is gebind gedurende die hele tyd dat haar man lewe.+ Maar as haar man ontslaap, is sy vry om te trou met wie sy wil, net in die Here.+
8 Maar as haar man haar verbied+ op die dag dat hy dit hoor, dan het hy haar gelofte wat op haar was of die ondeurdagte belofte van haar lippe waartoe sy haar siel verbind het, nietig verklaar, en Jehovah sal haar vergewe.+
39 ’n Vrou is gebind gedurende die hele tyd dat haar man lewe.+ Maar as haar man ontslaap, is sy vry om te trou met wie sy wil, net in die Here.+