1 Timoteus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen. Hebreërs 11:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Deur geloof het hy Egipte verlaat,+ maar sonder om die toorn van die koning te vrees,+ want hy het standvastig gebly asof hy die Onsigbare sien.+
17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.
27 Deur geloof het hy Egipte verlaat,+ maar sonder om die toorn van die koning te vrees,+ want hy het standvastig gebly asof hy die Onsigbare sien.+