27 maar ek kasty my liggaam+ en lei dit as ’n slaaf, sodat ek, nadat ek vir ander gepreek het, nie self op die een of ander wyse afgekeur sou word nie.+
8 want hy wat met die oog op sy vlees saai, sal verderwing uit sy vlees maai,+ maar hy wat met die oog op die gees saai,+ sal ewige lewe uit die gees maai.+
5 Maak dan dood+ julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van hoerery, onreinheid, geslagsdrif,+ skadelike begeertes en hebsug,+ wat afgodediens is.