26 “Slaan julle oë op in die hoogte en kyk. Wie het hierdie dinge geskep?+ Die Een wat hulle leër volgens getal uitlei, hulle almal selfs by die naam noem.+ Weens die oorvloed van dinamiese energie,+ en omdat hy sterk in krag is, ontbreek nie een van hulle nie.
11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+