12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,+ die Een wat die vrugbare land stewig gevestig het deur sy wysheid+ en die Een wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+
3 aangesien sy goddelike krag ons al die dinge geskenk het wat met lewe+ en godvrugtige toegewydheid+ verband hou, deur die juiste kennis van die een wat ons deur heerlikheid+ en deug geroep het.+