Psalm 103:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jehovah het sy troon stewig gevestig in die hemel;+En oor alles het sy koningskap heerskappy gevoer.+ Jeremia 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
19 Jehovah het sy troon stewig gevestig in die hemel;+En oor alles het sy koningskap heerskappy gevoer.+
10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+