Efesiërs 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar ook julle het op hom gehoop nadat julle die woord van waarheid,+ die goeie nuus oor julle redding,+ gehoor het. Deur middel van hom is julle ook, nadat julle geglo het, met die beloofde heilige gees+ verseël,+
13 Maar ook julle het op hom gehoop nadat julle die woord van waarheid,+ die goeie nuus oor julle redding,+ gehoor het. Deur middel van hom is julle ook, nadat julle geglo het, met die beloofde heilige gees+ verseël,+