26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader vir julle sal stuur,+ die gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal daardie een aangaande my getuig;+
12 En ons het nie die gees+ van die wêreld ontvang nie, maar die gees+ wat van God kom, sodat ons die dinge sou ken wat goedgunstig deur God aan ons gegee is.+