Lukas 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En toe hy by een geleentheid op ’n sekere plek besig was om te bid, het een van sy dissipels vir hom gesê nadat hy opgehou het: “Here, leer ons hoe om te bid,+ soos Johannes ook sy dissipels geleer het.”+
11 En toe hy by een geleentheid op ’n sekere plek besig was om te bid, het een van sy dissipels vir hom gesê nadat hy opgehou het: “Here, leer ons hoe om te bid,+ soos Johannes ook sy dissipels geleer het.”+