Psalm 145:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jehovah is regverdig in al sy weë+En lojaal in al sy werke.+ Johannes 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jesus het geantwoord: “Nie hierdie man of sy ouers het gesondig nie, maar dit was sodat die werke van God in sy geval openbaar gemaak kon word.+
3 Jesus het geantwoord: “Nie hierdie man of sy ouers het gesondig nie, maar dit was sodat die werke van God in sy geval openbaar gemaak kon word.+