11 want toe hulle nog nie gebore was of enigiets goeds of veragteliks beoefen het nie,+ is daar, sodat die voorneme van God met betrekking tot die verkiesing nie van werke sou bly afhang nie maar van die Een wat roep,+
11 in eenheid met wie ons ook as erfgename+ aangewys is, deurdat ons voorbestem is ooreenkomstig die voorneme van hom wat alles werk volgens die raadsbesluit van sy wil,+
9 Hy het ons gered+ en ons geroep met ’n heilige roeping,+ nie op grond van ons werke nie,+ maar op grond van sy eie voorneme en onverdiende goedhartigheid. Ons is dit lank gelede in verband met Christus Jesus gegee,+