Johannes 17:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ek in eenheid met hulle en u in eenheid met my, sodat hulle volkome een gemaak kan word,+ sodat die wêreld kan weet dat u my uitgestuur het en dat u hulle liefgehad het net soos u my liefgehad het. Romeine 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+ 1 Korintiërs 15:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En net soos ons die beeld+ gedra het van die een wat van stof gemaak is, sal ons ook die beeld+ van die hemelse dra. Efesiërs 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en julle met die nuwe persoonlikheid+ moet beklee,+ wat na God se wil in ware regverdigheid+ en lojaliteit geskep is.+
23 Ek in eenheid met hulle en u in eenheid met my, sodat hulle volkome een gemaak kan word,+ sodat die wêreld kan weet dat u my uitgestuur het en dat u hulle liefgehad het net soos u my liefgehad het.
5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+
49 En net soos ons die beeld+ gedra het van die een wat van stof gemaak is, sal ons ook die beeld+ van die hemelse dra.
24 en julle met die nuwe persoonlikheid+ moet beklee,+ wat na God se wil in ware regverdigheid+ en lojaliteit geskep is.+