Filippense 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en ek streef na die doel+ vir die prys+ van God se roeping na bo+ deur middel van Christus Jesus. 1 Tessalonisense 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 sodat julle sou voortgaan om te wandel+ op ’n wyse wat God, wat julle tot sy koninkryk+ en heerlikheid roep,+ waardig is. Hebreërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.
12 sodat julle sou voortgaan om te wandel+ op ’n wyse wat God, wat julle tot sy koninkryk+ en heerlikheid roep,+ waardig is.
3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.