18 Daarom dan, soos dit deur een oortreding vir alle soorte mense tot veroordeling gelei het,+ net so lei dit ook deur een daad van regverdiging+ vir alle soorte mense+ tot regverdigverklaring vir die lewe.+
11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+