Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat meer is, as die kode wat die dood toedien+ en wat met letters in klippe gegraveer is,+ in heerlikheid tot stand gekom het,+ sodat die kinders van Israel nie stip na die gesig van Moses kon kyk nie weens die heerlikheid van sy gesig,+ ’n heerlikheid wat weggedoen sou word,

  • 2 Korintiërs 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En terwyl ons met ongesluierde gesigte die heerlikheid van Jehovah soos spieëls weerkaats,+ word ons almal+ van heerlikheid tot heerlikheid+ in dieselfde beeld+ verander,+ net soos dit deur Jehovah, die Gees, gedoen word.+

  • 2 Korintiërs 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want dit is God wat gesê het: “Laat die lig uit die duisternis skyn”,+ en hy het op ons harte geskyn om hulle met die glorieryke kennis+ van God deur die aangesig van Christus+ te verlig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel