Hebreërs 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Gevolglik kan hy ook dié wat deur hom tot God nader, volkome red, omdat hy altyd lewe om vir hulle te pleit.+ 1 Johannes 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde begaan nie.+ En tog, as iemand ’n sonde begaan, het ons ’n helper+ by die Vader, Jesus Christus, ’n regverdige.+
25 Gevolglik kan hy ook dié wat deur hom tot God nader, volkome red, omdat hy altyd lewe om vir hulle te pleit.+
2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde begaan nie.+ En tog, as iemand ’n sonde begaan, het ons ’n helper+ by die Vader, Jesus Christus, ’n regverdige.+