Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Gevolglik het Jehovah gesien dat die slegtheid van die mens oorvloedig op die aarde was en dat elke neiging+ van die gedagtes van sy hart die hele tyd net sleg was.+

  • Matteus 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jesus, wat hulle gedagtes geken het,+ het gesê: “Waarom dink julle goddelose dinge in julle harte?+

  • Matteus 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want die hart van hierdie volk het onontvanklik geword, en met hulle ore het hulle gehoor sonder om te reageer, en hulle het hulle oë gesluit; sodat hulle nooit met hulle oë sou sien en met hulle ore sou hoor en met hulle hart die sin daarvan sou begryp en terugdraai en ek hulle genees nie.’+

  • Lukas 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar Jesus het hulle redenasies onderskei en het hulle geantwoord en gesê: “Wat redeneer julle in julle harte?+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel