Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ 2 Kronieke 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het vir die regters gesê: “Kyk wat julle doen,+ want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir Jehovah;+ en hy is met julle in die regspraak.+ Job 34:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom, o manne met ’n verstandige hart,+ luister na my.Ver is dit van die ware God om goddeloos te handel,+En van die Almagtige om onregverdig te handel!+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
6 En hy het vir die regters gesê: “Kyk wat julle doen,+ want julle spreek nie reg vir die mens nie, maar vir Jehovah;+ en hy is met julle in die regspraak.+
10 Daarom, o manne met ’n verstandige hart,+ luister na my.Ver is dit van die ware God om goddeloos te handel,+En van die Almagtige om onregverdig te handel!+