10Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Gaan na Farao toe, want ek—ek het sy hart en die hart van sy knegte laat verhard,+ sodat ek hierdie tekens van my reg voor hom kan stel,+
4 En ek sal Farao se hart inderdaad onversetlik laat word,+ en hy sal hulle beslis agternasit, en ek sal vir my heerlikheid verkry deur middel van Farao en sy hele krygsmag;+ en die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+ En hulle het net so gedoen.