Jesaja 64:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+ Jeremia 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘Kan ek nie met julle maak net soos hierdie pottebakker nie, o huis van Israel?’ is die woord van Jehovah. ‘Kyk! Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel.+
8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+
6 “‘Kan ek nie met julle maak net soos hierdie pottebakker nie, o huis van Israel?’ is die woord van Jehovah. ‘Kyk! Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel.+