Genesis 22:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+ 1 Konings 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Juda en Israel was baie, so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is;+ hulle het geëet en gedrink en was bly.+
17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+
20 Juda en Israel was baie, so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is;+ hulle het geëet en gedrink en was bly.+