Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die goddelose stel in sy verwaandheid geen ondersoek in nie;+

      Al sy idees is: “Daar is geen God nie.”+

  • Psalm 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Die verstandelose het in sy hart gesê:

      “Daar is geen Jehovah nie.”+

      Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.

      Daar is niemand wat goed doen nie.+

  • Maleagi 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Julle het gesê: ‘Dit is nutteloos om God te dien.+ En watter nut het dit dat ons die verpligting teenoor hom nagekom het, en dat ons weens Jehovah van die leërs terneergedruk rondgeloop het?+

  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • 2 Tessalonisense 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dit is dan waarom God ’n werking van dwaling na hulle laat gaan, dat hulle die leuen sal glo,+

  • 2 Timoteus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en hulle sal hulle ore van die waarheid afkeer en hulle tot valse stories wend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel