Lukas 19:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Maar hy het geantwoord en gesê: “Ek sê vir julle: As hulle stilbly, sal die klippe+ uitroep.”