Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “‘En jy mag jou saadstorting aan geen dier gee+ om daardeur onrein te word nie, en ’n vrou mag nie voor ’n dier gaan staan om daarmee gemeenskap te hê nie.+ Dit is ’n skending van wat natuurlik is.

  • Judas 7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So ook word Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle,+ nadat hulle op dieselfde wyse as die voorgenoemdes uitermate hoerery gepleeg en vir onnatuurlike gebruik agter vlees aan geloop het,+ vir ons as ’n waarskuwende voorbeeld voorgehou+ deurdat hulle die regterlike straf van die ewige vuur ondergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel