Matteus 21:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+ Hebreërs 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Deurdat hy sê “’n nuwe verbond”, het hy die vorige verouderd gemaak.+ En wat verouderd gemaak is en oud word, is na aan verdwyning.+
43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+
13 Deurdat hy sê “’n nuwe verbond”, het hy die vorige verouderd gemaak.+ En wat verouderd gemaak is en oud word, is na aan verdwyning.+