-
Numeri 15:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 ’n Deel van die eerstelinge van julle growwe meel moet julle as ’n bydrae aan Jehovah gee in al julle geslagte.
-
-
Nehemia 10:37Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
37 Ook die eerstelinge van ons growwe meel+ en ons bydraes+ en die vrugte van elke soort boom,+ nuwe wyn+ en olie+ sal ons na die priesters bring, na die eetsale+ van die huis van ons God; ook die tiendes van ons grond na die Leviete,+ aangesien dit hulle, die Leviete, is wat ’n tiende in al ons landboustede ontvang.
-