Matteus 25:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En gooi die nikswerd slaaf uit in die duisternis daar buite. Dáár sal sy gehuil en die gekners van sy tande wees.’+ Matteus 25:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En hulle sal weggaan, die ewige vernietiging+ in, maar die regverdiges die ewige lewe+ in.”
30 En gooi die nikswerd slaaf uit in die duisternis daar buite. Dáár sal sy gehuil en die gekners van sy tande wees.’+