Galasiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die werke van die vlees is openbaar,+ en dit is hoerery,+ onreinheid, losbandige gedrag,+ 2 Timoteus 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+
2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+