Galasiërs 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 aan wie die heerlikheid vir ewig en altyd toekom.+ Amen. Openbaring 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+
11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+