17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+
22 Noudat julle julle siel gesuiwer het+ deur julle gehoorsaamheid aan die waarheid met ongeveinsde broederlike geneentheid+ as resultaat, moet julle mekaar intens liefhê uit die hart.+