Handelinge 18:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hierdie man is mondeling in die weg van Jehovah onderrig, en aangesien hy gegloei het van die gees,+ het hy die dinge omtrent Jesus met juistheid gespreek en geleer, hoewel hy net met die doop van Johannes bekend was.+
25 Hierdie man is mondeling in die weg van Jehovah onderrig, en aangesien hy gegloei het van die gees,+ het hy die dinge omtrent Jesus met juistheid gespreek en geleer, hoewel hy net met die doop van Johannes bekend was.+