Lukas 6:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 om dié te seën wat julle vervloek, om te bid vir dié wat julle beledig.+ 1 Korintiërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+
12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+