Matteus 22:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Die tweede, soortgelyk hieraan, is dit: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’+ 1 Petrus 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laastens moet julle almal eensgesind wees,+ meegevoel betoon, broederlike geneentheid en tere medelye hê,+ nederig van verstand wees,+
8 Laastens moet julle almal eensgesind wees,+ meegevoel betoon, broederlike geneentheid en tere medelye hê,+ nederig van verstand wees,+