2 Timoteus 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+ Hebreërs 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Streef vrede met alle mense na+ en die heiliging+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie,+ Jakobus 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+
24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+
18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+