Matteus 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy heer het vir hom gesê: ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf!+ Jy was oor ’n paar dinge getrou.+ Ek sal jou oor baie dinge aanstel.+ Gaan in die vreugde+ van jou heer in.’
21 Sy heer het vir hom gesê: ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf!+ Jy was oor ’n paar dinge getrou.+ Ek sal jou oor baie dinge aanstel.+ Gaan in die vreugde+ van jou heer in.’