Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 10:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Want selfs die Seun van die mens het gekom, nie om gedien te word nie,+ maar om te dien en om sy siel te gee as ’n losprys+ in ruil vir baie.”+

  • Johannes 5:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Ek kan hoegenaamd niks op eie inisiatief doen nie; net soos ek hoor, oordeel ek; en die oordeel wat ek vel, is regverdig,+ omdat ek nie my eie wil soek nie, maar die wil+ van hom wat my gestuur het.

  • Galasiërs 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader,

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel