Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Of sê hy dit geheel en al om ons onthalwe? Ja, dit is om ons onthalwe geskryf,+ omdat die man wat ploeg, in hoop behoort te ploeg, en die man wat dors, dit behoort te doen in die hoop dat hy ’n deel sal ontvang.+

  • Hebreërs 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 maar Christus was getrou as ’n Seun+ oor die huis van daardie Een.+ Ons is die huis van daardie Een, as ons tot die einde toe stewig aan ons vrymoedigheid van spraak en ons geroem oor die hoop vashou.+

  • 1 Petrus 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Aangaande juis hierdie redding is daar ywerig nagevors en sorgvuldig ondersoek gedoen+ deur die profete wat geprofeteer het+ oor die onverdiende goedhartigheid wat vir julle bedoel is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel