Romeine 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want ek sou kon wens dat ek self as die vervloekte van die Christus geskei was ten behoewe van my broers,+ my familielede na die vlees,+ Romeine 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Groet Heroʹdion, my familielid.+ Groet dié uit die huis van Narsisʹsus wat in die Here is.+
3 Want ek sou kon wens dat ek self as die vervloekte van die Christus geskei was ten behoewe van my broers,+ my familielede na die vlees,+