6 Ons gee julle dan nou bevel,+ broers, in die naam van die Here Jesus Christus, om julle te onttrek+ aan elke broer wat wanordelik+ wandel en nie volgens die oorlewering wat julle van ons ontvang het nie.+
14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woord+ deur hierdie brief nie, hou dié een gemerk,+ hou op om met hom om te gaan,+ sodat hy beskaamd kan word.+