Romeine 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+ Romeine 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 O mens,+ wie is jy dan tog om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir hom wat dit gevorm het, sê: “Waarom het jy my so gemaak?”+
9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+
20 O mens,+ wie is jy dan tog om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir hom wat dit gevorm het, sê: “Waarom het jy my so gemaak?”+