Romeine 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar waarom oordeel jy jou broer?+ Of waarom sien jy ook neer op jou broer? Want ons sal almal voor die regterstoel+ van God staan; Jakobus 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hou op om teen mekaar te praat, broers.+ Hy wat teen ’n broer praat of sy broer oordeel,+ praat teen die wet en oordeel die wet. As jy nou die wet oordeel, is jy nie ’n dader van die wet nie, maar ’n regter.+
10 Maar waarom oordeel jy jou broer?+ Of waarom sien jy ook neer op jou broer? Want ons sal almal voor die regterstoel+ van God staan;
11 Hou op om teen mekaar te praat, broers.+ Hy wat teen ’n broer praat of sy broer oordeel,+ praat teen die wet en oordeel die wet. As jy nou die wet oordeel, is jy nie ’n dader van die wet nie, maar ’n regter.+